Sinopsis
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episodios
-
-
-
Oggend Oordenking 24 Julie 2025
24/07/2025 Duración: 03minGod is genadig, barmhartigheid, lankmoedig, vol liefde en trou.
-
-
-
Oggend oordenking 21 Julie 2025
21/07/2025 Duración: 04minOns dink die week na oor God en hoe Hy Homself aan die mensdom geopenbaard het.
-
Oggend oordenking 27 Junie 2025 - Psalm 150
27/06/2025 Duración: 03minOns dink na oor 'n lewe van lof.
-
Oggend oordenking 26 Junie 2025 - Psalm 130
26/06/2025 Duración: 03minOns dink na oor vergifnis aan die hand van Pslam 130.
-
Oggend oordenking 25 Junie 2025 - Psalm 127
25/06/2025 Duración: 03minOns dink na oor Psalm 127 en of ons saam met God werk en leef.
-
Oggend oordenking 24 Junie 2025 - Psalm 121
24/06/2025 Duración: 04minOns dink na oor Psalm 121 as pelgrimslied. Die Here beskerm jou.
-
Oggend oordenking 23 Junie 2025 Psalm 8
23/06/2025 Duración: 04minOns dink vanoggend na oor die boodskap van Psalm 8! Die Here se naam is wonderlik!
-
-
-
Oggend oordenking 18 Junie 2025
18/06/2025 Duración: 04minOns lees vanoggend Psalm 2 en dink na oor Jesus se Koningskap.
-
Oggend oordenking - 17 Junie 2025
17/06/2025 Duración: 04minOns lees die volgende ruk 'n paar psalms en staan vanoggend stil by Psalm 1.
-
Oggend oordenking - 13 Junie 2025
12/06/2025 Duración: 03minOns sluit ons nadenke oor die vrug van die Gees af deur na te dink hoe die vrug in ons lewens gedra moet word.
-
Oggend oordenking - 12 Junie 2025
11/06/2025 Duración: 04minOns dink na oor selfbeheersing as die laaste eienskap van die vrug van die Gees.
-
Oggend oordenking - 11 Junie 2025
11/06/2025 Duración: 04minOns dink vanoggend na oor nederigheid as eienskap van die vrug van die Gees.
-
Oggend oordenking - 10 Junie 2025
10/06/2025 Duración: 05minIs jy getrou in jou verhouding met die Here? Dink vanoggend saam na oor hoe God deur SY Gees getrouheid vir ons as eienskap aanleer.
-
Oggend oordenking - 9 Junie 2025
08/06/2025 Duración: 03minOns dink na oor die vrug van die Gees en staan stil by goedhartigheid vanoggend.