Sinopsis
Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.
Episodios
-
Stefaans Coetzee
08/08/2021 Duración: 58minStefaans Coetzee. Hy was saam met Helgardt in die skool. Hy het die Worcester bom geplant.Dit was in 1996 en hy daarna vir baie jare tronk toe Helgardt het so ruk terug weer met hom kontak gemaak. Kom luister! https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9780624088264 About this book: Stefaans Coetzee was only 19 years old when he planted a bomb at the Worcester Shoprite on Christmas Eve. Four people were killed and he was sent to prison for 40 years. In prison, he meets Eugene de Kock who convinces him to reconcile with his victims. In 2015 he is released on parole and fulfils his dream to complete the Comrades marathon.
-
Olaf Oosthuizen
22/06/2021 Duración: 44minKom luister na die wyshede van 'n 85 jare wie nie 'n Oom is nie! Maak erns met God
-
Jan Scannell
04/06/2021 Duración: 56minJan Scannell Kom deel sy getuienes. Van waar hy was, hy het planne gehad vir sy lewe, God het beter planne. Hy het sy planne by God sin aangepas!
-
Hans Scriba
14/05/2021 Duración: 53minHans Scriba sy getuienis met ons kom deel Hans is die voorsitter van die "Christian Sports and Business of Cape Town "
-
Eddie Andrews
07/05/2021 Duración: 45minEddie Andrew's (oud Springbok Rugby speler) sy getuienis met ons kom deel. Hoe Covid met jou kop speel & jou geloof toets ens.
-
Peter Commin
12/04/2021 Duración: 01h04minCome listen to his honest and vulnerable testimony. regarding the Marriage
-
Trevor Pascoe
26/03/2021 Duración: 54minKom deel & aansporing om Mentor te kry, & te wees! & baie meer Listen in English
-
-
Alan Robins
12/03/2021 Duración: 50min'n Moet luister!! God sy lewe verander het vir ewig, moet nie op eie probeer nie!!
-
Trevor Horgan
19/02/2021 Duración: 41minHet net begin God op Sy Woord geneem & gegaan & begin preek vir die wie wil luister!
-
Oswald Oppenman
12/02/2021 Duración: 41minOswald Oppenman Die Koffieman, Kom luister, altyd 'n inspirasie
-
Maryna Knoetze
05/02/2021 Duración: 01h01minMaryna is van Noenieput in Kalahari Kom luister na die waarde wat God aan haar openbaar. Met die droogtes en al! Sy het boek geskryf " Afgetrek op God se Geelstreep"
-
-
Erastus Beukes
13/11/2020 Duración: 51minKom luiter na sy getuienis van hoe God werk. Was oorboord van 'n seiljag 600km van land!!
-
Benescke Janse van Rensburg
06/11/2020 Duración: 39minKom luister In ’n neutedop: Benescke se passie in die lewe is om God se Woord en beloftes op ‘n kreatiewe, relevante manier te deel waarmee die man op straat kan identifiseer. En haar lewensdoelwit? As God afkyk aarde toe en iemand benodig om vreemde dinge vir Hom te doen, dat Hy haar sal kies omdat sy bereid is
-
Mike Brown
16/10/2020 Duración: 56minKom luister na lewende wonderwerk. Het van Leer seker 4 meter op sy kop geval. Dokters het gedink hy gaan dit nie oorleef nie! Van hoe dit jou lewe affekteer toe & nou na die tyd!
-