Radio Scriptura
Wat sê die Vers? Johannes 14:13-14
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:32:24
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
"En wat julle in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik mag word. As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.” Gaan ons werklik ook wonderwerke doen soos wat Jesus op aarde gedoen het, of dui hierdie teks op die wil van God vir Sy kinders? Wie se wil sal God uitvoer: Syne of myne? Misbruik ons die naam van die Here om ons wil te kry? Hebreërs 4: "Laat ons dan met vrymoedigheid die troon van genade nader, sodat ons ontferming en genade kan ontvang om op die regte tyd gehelp te word."

Únete Ahora
- Acceso ilimitado a todo el contenido de la plataforma.
- Más de 30 mil títulos, incluidos audiolibros, podcasts, series y documentales.
- Narración de audiolibros por profesionales, incluidos actores, locutores e incluso los propios autores.
Prueba ahora
Firma sin compromiso. Cancele cuando quiera.