Radical Life Church
'n Tyd Vir Dankie Sê
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:48:40
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Ons kla so maklik. Ons 'moan en groan' so maklik. As goed nie iets is soos ons dit wil hê nie, is ons ontstelt en is alles verkeerd. Ons kyk na ons lewens en omstandighede en sien alles wat daar nie is nie. En so mis ons wat daar wel is - want ons sien dit nie raak nie!Opregte dankbaarheid is maar redelik skaars. Ontevredenheid en "discontent" is volop. Dit is tyd dat ons sal begin dankie sê en met dankbaarheid begin leef.

Únete Ahora
- Acceso ilimitado a todo el contenido de la plataforma.
- Más de 30 mil títulos, incluidos audiolibros, podcasts, series y documentales.
- Narración de audiolibros por profesionales, incluidos actores, locutores e incluso los propios autores.
Prueba ahora
Firma sin compromiso. Cancele cuando quiera.