Rsg Geldsake Met Moneyweb

Kayalami met R180 miljoen opgeknap om ’n Grand Prix na SA te lok

Informações:

Sinopsis

Toby Venter, voorsitter van Porsche Suid-Afrika, sê die regering moet, soos baie ander lande, aktief met Formula 1 saamwerk – want om ’n Grand Prix na Suid-Afrika te lok, kan die ekonomie ’n enorme hupstoot gee. Volg RSG Geldsake op Twitter