Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 3 - Kwaksalwery, Kaap-krisisse En Kolisi
29/06/2018 Duración: 20minIn hierdie episode gesels ons oor die afgelope ruk se aktuele nuusgebeure. Die drie gebeure waarop hierdie episode fokus is die Nasionale Gesondheidsversekering en vrae daar rondom, die DA se huidige uitdagings, spesifiek die uitspraak in die De Lille hofsaak, en die manier waarop Rachel Kolisi, die vrou van Siya Kolisi, op Twitter hanteer is.
-
Ep. 2 - Die raskaart en Cyril se Penarie
26/06/2018 Duración: 28minEp. 2 - Die raskaart en Cyril se Penarie by Podlitiek
-