Podlitiek

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 160:30:49
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.

Episodios

  • Ep. 230 - AfriForum by die Verenigde Nasies, NGV frustrasies en ANC se elektriese voertuie praatjies

    07/12/2023 Duración: 35min

    In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charné AfriForum se onlangse veldtog by die Verenigde Nasies (VN), Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) se stemmery onsekerheid, asook die Suid-Afrikaanse regering se praatjies van subsidies vir plaaslike vervaardiging van elektriese voertuie.

  • Ep. 229 - Valse rassisme klagtes mislei, Transnet se tyd verby en Argentinië verkies Javier Milei

    23/11/2023 Duración: 29min

    In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charné AfriForum se privaatvervolgingseenheid se jongste stryd teen valse rassisme klagtes, Transnet se aansienlike agterstande in Durban se hawe, asook Argentinië se nuwe president Javier Milei.

  • Ep. 228 - Rasreëls plaas druk op landbou, misdaad wat nie ophou en hoekom moet ons die goud hou?

    23/11/2023 Duración: 29min

    In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charné die Suid-Afrikaanse regering se rasreëls wat boere se uitvoere na Europa teiken, misdaadstatistieke, en die tesourie wat die Reserwebank genader het oor goudreserwes.

  • Ep. 227 - Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

    19/10/2023 Duración: 31min

    In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, Arno en Charné hoe Alan Winde 'n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldvlakke, asook die ATKV se interessante debatsonderwerpe.

  • Ep. 226 - Vullisverwydering stadig, Haatspraakwetsontwerp eensydig en Bela-wet venynig

    21/09/2023 Duración: 28min

    In vandag se episode bespreek Ernst, Louis en Charné die Samwu-staking chaos veroorsaak met vullisverwydering, AfriForum se mondelingse kommentaar op die Haatspraakwetsontwerp, en die Bela-wet se implikasies.

  • Ep. 225 - Openbare Beskermer waai en plaasmoorde statistieke laat koppe draai

    14/09/2023 Duración: 25min

    Hierdie week het Ernst van Zyl en Arno Roodt van Podlitiek die afdanking van Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane bespreek, asook AfriForum se nuutste verslag oor plaasmoorde wat spesifiek kyk na die vervolgingskoers en nasionaliteit van verdagtes

  • Ep. 224 - "Kill the Boer" geveg, Lesufi "misdaadbestryders" is sleg en Johannesburg onreg

    07/09/2023 Duración: 42min

    In vandag se episode gesels die span oor AfriForum se "Kill the Boer" appèlsaak in Bloemfontein, die film Sound of Freedom, Lesufi se "misdaadbestryders" en die gebou wat afgebrand het in Johannesburg se middestad.

  • Ep. 223 - Trokke brand en Dricus Du Plessis verteenwoordig die land

    13/07/2023 Duración: 27min

    Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

  • Ep. 222 - EFF verloor weer, kragbote steeds gekeer

    13/07/2023 Duración: 21min

    Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

  • Ep. 221 - NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaag

    13/07/2023 Duración: 28min

    Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

  • Ep. 220 - ANC raswette pla, Mkwebane-ondersoek vrae

    08/06/2023 Duración: 29min

    Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

  • Ep. 219 - DA wil Poetin arresteer, kan iets nog oorlog in Soedan keer?

    02/06/2023 Duración: 24min

    Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

  • Ep. 218 - Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat

    26/05/2023 Duración: 26min

    Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

  • Ep. 217 - Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal

    22/05/2023 Duración: 32min

    Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens

  • Ep. 216 - Gebaretaal word erken, Gayton het Orania verken

    12/05/2023 Duración: 25min

    In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

  • Ep. 215 - Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg

    04/05/2023 Duración: 23min

    In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

  • Ep. 214 - Ramaphosa die draadsitter en Japan sê Suid-Afrika verloor skitter

    04/05/2023 Duración: 30min

    In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

  • Ep. 213 - G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie

    04/05/2023 Duración: 27min

    In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

  • Ep. 212 - Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaat afvalwater flop, Biden hou 2024 dop

    04/05/2023 Duración: 37min

    In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

  • Ep. 211 - Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top

    04/05/2023 Duración: 29min

    In die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!

página 3 de 16