Harrismith Moedergemeente's Podcast

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 175:22:38
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.

Episodios

  • Nooit te laat nie

    08/03/2020 Duración: 23min

    Ds Gert preek uit Lukas 23:39-43

  • Bloedfamilie maak saak

    01/03/2020 Duración: 22min

    Ds Gert preek uit Johannes 19:25-27

  • Bruikbaar vir Jesus

    22/02/2020 Duración: 34min

    Ds Ulrich preek uit Openbaring 2: 12-17 en 3:14-22

  • Jesus as Koning, Priester en Profeet

    16/02/2020 Duración: 29min

    Ds Ulrich preek uit Openbaring 1:9-20

  • Praktiese Geloof

    09/02/2020 Duración: 38min

    Ds Gert preek uit Jakobus 1:21 -  2:26

  • Verbind aan Jesus

    02/02/2020 Duración: 23min

    Ds Ulrich preek uit Efesiërs 1:3-14

  • Saam met Jesus

    25/01/2020 Duración: 32min

    Ds Gert preek uit Handelinge 4:1-14

  • Geestelike Gesondheid

    18/01/2020 Duración: 28min

    Ds Ulrich Preek uit 1 Timoteus 4:6-11 oor Geestelike Gesondheid.

  • Mededeelsaamheid

    17/11/2019 Duración: 34min

    Ds Ulrich preek uit Handelinge 2:37-47 oor mededeelsaamheid.

  • Die protokol van die wêreld is 'n optiese illusie

    10/11/2019 Duración: 31min

    Ds Gert preek uit Daniël 3:1-6, 13-18

  • Wees deel van die huisgesin van God

    03/11/2019 Duración: 21min

    Ds Ulrich preek uit Ps 27:4 en Efesiërs 2:19-22.  'n Preek vir die belydenisklas van 2019.

  • Jy is God se kind

    27/10/2019 Duración: 23min

    Ds Ulrich se preek uit Galasiërs 3:22-4:7Die lied wat gespeel word (nie deel van die podcast weens kopiereg) is "Newsboys - No Longer Slaves".  Google dit gerus en luister daarna.

  • Oudword is nie vir sissies nie

    20/10/2019 Duración: 31min

    Ds Gert se spesiale diens vir senior lidmate uit Josua 14:6-15

  • God kan vir Homself sorg

    21/09/2019 Duración: 33min

    God kan vir Homself sorg

  • God se Viewmaster

    15/09/2019 Duración: 40min

    Ds Gert se informele aanddiens

  • Om Jesus te Wees

    14/09/2019 Duración: 34min

    Ds Ulrich se jeug preek uit Hebreërs 12 : 1-3

  • Die Oplossing

    08/09/2019 Duración: 28min

    Ds Ulrich preek uit Efesiërs 6:10-20 oor al die dinge wat op die oomblik in ons land en dorp aan die gang is en wat die oplossing daarvoor is.

  • Wag! God is besig...

    01/09/2019 Duración: 29min

    Ds Gert preek uit Genesis 39:20-40:5 en 40:20-41:1

  • God sorg, daarom vier ons fees!

    25/08/2019 Duración: 25min

    Ds Gert preek uit Psalm 81 op ons Gemeentefees Sondag.

  • Spiritualiteitstipes

    18/08/2019 Duración: 27min

    Ds Ulrich vertel ons so bietjie meer oor spiritualiteitstipes.Die skakel waarna hy verwys is: http://prayer-center.upperroom.org/resources/quiz

página 67 de 70