Sinopsis
Opnames van preke vanuit die NG Harrismith Moedergemeente.
Episodios
-
Wandel in God se Lig
16/02/2019 Duración: 33minDs Gert preek uit Jesaja 60. Wees Lig en Wandel in God se Lig.
-
Van Kookpunt tot Loadshedding
16/02/2019 Duración: 37minDs Ulrich se informele aanddiens oor Woede en hoe ons moet maak wanneer ons kwaad raak.
-
Hoe aanbid ons God?
09/02/2019 Duración: 26minDs Ulrich preek uit Handelinge 16:16-34, oor Paulus en Silas in die tronk.
-
Week van Gebed - Dag 3
05/02/2019 Duración: 35minDie laaste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 13. Gebed vir die stad se herstel. Let asseblief daarop dat die lied wat gespeel was tydens die diens nie in die podcast is nie weens kopiereg beperkings.
-
Week van Gebed - Dag 2
04/02/2019 Duración: 34minDie tweede preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 5:1-13. Gebed vir die stad se herstel.
-
Week van Gebed - Dag 1
03/02/2019 Duración: 29minDie eerste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 1. Gebed vir die stad se herstel.
-
-
My Liefde vir God is Prakties Moontlik
26/01/2019 Duración: 27minSulene delf dieper in die vraag wat Jesus herhaaldelik aan Petrus gevra het: Het jy My Lief? Uit Johannes 21:15-19
-
-
Radikale Christenwees
12/01/2019 Duración: 24minDs Ulrich kyk na die verhaal van die Fariseër en die Tollenaar
-
-
-
Waarom Kersfees?
22/12/2018 Duración: 29minDs Gert vra die vraag: Waarom Kersfees? 'n Boodskap uit Lukas 2: 8-14
-
Ons kan niks doen nie, God doen alles.
09/12/2018 Duración: 36minOns kan niks doen nie, God doen alles.
-
-
Leuens wat jou lewe vernietig
17/11/2018 Duración: 24minDs Ulrich vertel vir ons van die leuens wat die wêreld ons vertel wat ons lewens vernietig.
-
-
Maak reg die druppende kraan
03/11/2018 Duración: 32min"Maak reg die druppende kraan" deur Ds Gert Victor.
-
-
Om met Jesus te wees
22/09/2018 Duración: 36minDs. Gert se preek: "Om met Jesus te wees" uit Markus 3:13-15