Rsg Geldsake Met Moneyweb
Hoe word ’n iPhone vervaardig?
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:05:03
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, verduidelik hoe ’n iPhone vervaardig word, en of dié proses van China na Amerika verskuif kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter