Rsg Geldsake Met Moneyweb

Hoe raak Trump se ommeswaai ons onderdeeluitvoere?

Informações:

Sinopsis

Renai Moothilal, bestuurshoof van NAACAM, bespreek pres. Donald Trump se besluit om tariewe op onderdeeluitvoere te verander en hoe dit Suid-Afrika raak. Volg RSG Geldsake op Twitter