Rsg Geldsake Met Moneyweb
‘n Skaap in die Bosveld?
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:05:33
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
’n Groep boere is besig om ’n nuwe skaapras aan te teel. Een van hulle, Coenie Meyer, die medestigter van Marhan Boerdery, gesels oor hul vordering. Volg RSG Geldsake op Twitter