Rsg Geldsake Met Moneyweb

Landbou-ekonoom wil die vervoer van graan meer doeltreffend maak

Informações:

Sinopsis

Heleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die graanbedryf en die doktorsgraad waarmee sy tans besig is. Volg RSG Geldsake op Twitter