Rsg Geldsake Met Moneyweb

Hoe gaan die elektrisiteitbedryf oor ’n dekade of twee in SA lyk?

Informações:

Sinopsis

Jan Oberholzer, voormalige bedryfshoof van Eskom en huidige voorsitter van Mulilo Energy, deel sy insigte oor die toekoms van Suid-Afrika se elektrisiteitsbedryf en Mulilo Energy se mees onlangse projekte. Volg RSG Geldsake op Twitter