Rsg Geldsake Met Moneyweb

Virgin Active mik na die JSE

Informações:

Sinopsis

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, bespreek die impak van die Iran-Israel-konflik, inflasie wat vir drie maande onveranderd bly, en Brait se jongste handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter