Rsg Geldsake Met Moneyweb

SA beesvleisbedryf sal net volhoubaar wees as meer vleis uitgevoer word

Informações:

Sinopsis

Gerhard van der Burgh van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) sê die beesvleisbedryf stagneer sonder markontwikkeling. Volg RSG Geldsake op Twitter