Rsg Geldsake Met Moneyweb

Gaan die Nasionale Dialoog meer wees as ’n talkshop?

Informações:

Sinopsis

Die oudpolitikus Roelf Meyer verduidelik wat die doel van Suid-Afrika se Nasionale Dialoog is. Volg RSG Geldsake op Twitter