Rsg Geldsake Met Moneyweb
SA kan in Oktober van die FATF-gryslys kom
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:07:24
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Die Finansiële Aksietaakspan (FATF) het onlangs aangekondig dat Suid-Afrika grotendeels aan al 22 aksie-items voldoen het wat in die aksieplan uiteengesit is toe die land op die gryslys geplaas is. Ismail Momoniat, hoof van die FATF-afvaardiging en tegniese adviseur by die Nasionale Tesourie, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter