Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die JSE BPK wys sy staal ondanks denoterings

Informações:

Sinopsis

Die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) is een van die grootste aandelebeurse ter wêreld en is self ’n genoteerde maatskappy op sy eie beurs. Hulle het vandag hul tussentydse resultate bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Dr Leila Fourie, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter