Rsg Geldsake Met Moneyweb
Tariewe se sperdatum word weer uitgestel
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:07:41
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), sê hulle is baie bekommerd en dat Suid-Afrika iets nuuts op die tafel sal moet sit. Volg RSG Geldsake op Twitter