Rsg Geldsake Met Moneyweb
Trump-tariewe kan Oos-Londen harder slaan as ander stede
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:07:44
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Lizelle Maurice, uitvoerende direkteur van die Border Kei Sakekamer, bespreek Oos-Londen se ekonomie, die moontlike impak van die VSA se tariewe op Mercedes-Benz se aanleg in die stad, en hul verwagtinge vir die toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter