Wat Met Willim Welsyn Podcast

Episode 176. - Basson Laubscher

Informações:

Sinopsis

Basson Laubscher kom kuier vir 'n tweede keer op die WAT Podcast om te gesels oor al sy verskillende kitare, siff riffs, hoe mens lyrics skryf, die ups en downs van die plaaslike musiekbedryf en hoe belangrik dit is om uit te ryk na jou vriende, fans en mede musikante wanneer dinge soms duister lyk. Mag daar lig wees! Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. Kom hou ook saam fees by Sneaky Creeky van die 12de tot die 15de Maart buite Riviersonderend saam met Willim Welsyn band, Akkedis, Albert Frost, Hugo Veldsman, Southern Wild, Tait en nog vele meer. Kontak vir Odie vir kaartjies: 061 149 59 49 of stuur ’n mail na williamwelfare@gmail.com vir die official invite.