Sinopsis
Gesprekke met mense WAT al goeters gedoen het.
Episodios
-
Episode 184. - João Luis Lança Henriques (Part 2 of 2)
17/04/2026 Duración: 01h27minEnjoy the second half of Willim's conversation with João Luis Lança Henriques. He's is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.
-
Episode 183. - João Luis Lança Henriques (Part 1 of 2)
07/04/2026 Duración: 01h38minJoão Luis Lança Henriques is a bassist, guitarist and an architect originally from Portugal, who grew up in Mozambique and played in a lot of bands in Cape Town, including Julia Robert and We Set Sail. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.
-
Episode 182. - Donny Truter
27/03/2026 Duración: 01h44minDonny Truter is 'n digter, skrywer, sanger en die groot gees agter die wiel van die band: Taleswapper. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.
-
Episode 181. - Hugo Veldsman
19/03/2026 Duración: 01h39minHugo Veldsman is 'n baie talentvolle songwriter en musikant van Durbanville met twee albums en 'n klomp singles uit. Hy't ook 'n graad in musiek en hy maak soundtracks en film scores ook. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.
-
Episode 180. - Christian Frauenstein
13/03/2026 Duración: 03h09minChristian Frauenstein is 'n kunstenaar, 'n sagteware-ingenieur, 'n kletsrymer en 'n baie goeie vriend, oorspronklik van Jeffreys Baai. Hy het onlangs AllesvanAfrika.co.za gestig, 'n aanlynplatform waar sy ma en haar span yskasmagnete, sleutelhouers, coasters en ander handgemaakte aandenkings vervaardig en dwarsdeur Suider-Afrika versprei. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.
-
Episode 179. - Christian Burgess
05/03/2026 Duración: 02h30minChristian Burgess is 'n energieke drummer en 'n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Veldsman Trio en hy speel ook gereeld in ons eie Willim Welsyn Band. Chris het kom kuier en land en sand gesels oor sy kinderdae in Bellville, die Scorpions, sy tyd in Ladismith waar hy as assistant engineer by Jo Ellis se Blue Room Studios gewerk het op SAMA nominated albums, hoe Strident se power metal vlam gevat het op die popular computer game Broforce en nog 'n klomp ander dinge. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus 'n donasie hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.
-
Episode 178. - Dirkie Pan
26/02/2026 Duración: 02h17minDirkie Pan is 'n veelsydige jack of all trades, but a master of puppets. Hy maak musiek, videos, musiekvideos en pleeg klankproduksies, besigheidsplanne, bemarkingsplanne en allerhande ander planne: maar meer as dit is hy 'n kranige vriend, collaborator, handlanger en 'n lojale geesvanger. Ou en nuwe luisteraars is welkom om die WAT Podcast te ondersteun via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of besoek www.watpod.podbean.com as jy iets wil EFT. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.
-
Episode 177. - Chantel Koch
18/02/2026 Duración: 02h10minChantel Koch is ’n kunstenaar met haar hart diep ge-anker in die Suid-Afrikaanse musiekondergrond. Sy kom kuier van Sedgefield af en gesels met Willim oor Nelspruit, Engeland, Anthony Bumstead, Up The Creek, Kobus de Kock Jnr., STRAB, Zeegunst op 28 en hoe ouers wat kan lysies maak beter weet van kaas- en vleispryse. Volg vir Chan op Instagram en gaan kyk na haar kuns: haar handle is @katinka_poppins. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.
-
Episode 176. - Basson Laubscher
11/02/2026 Duración: 01h43minBasson Laubscher kom kuier vir 'n tweede keer op die WAT Podcast om te gesels oor al sy verskillende kitare, siff riffs, hoe mens lyrics skryf, die ups en downs van die plaaslike musiekbedryf en hoe belangrik dit is om uit te ryk na jou vriende, fans en mede musikante wanneer dinge soms duister lyk. Mag daar lig wees! Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. Kom hou ook saam fees by Sneaky Creeky van die 12de tot die 15de Maart buite Riviersonderend saam met Willim Welsyn band, Akkedis, Albert Frost, Hugo Veldsman, Southern Wild, Tait en nog vele meer. Kontak vir Odie vir kaartjies: 061 149 59 49 of stuur ’n mail na williamwelfare@gmail.com vir die official invite.
-
Episode 175. - Bennie van der Merwe
04/02/2026 Duración: 02h21minBennie van der Merwe, a.k.a. Benjamin Hound, is ’n music producer, musikant, liedjieskrywer en ’n veelsydige vriend en buurman. Willim gaan kuier saam met Bennie by Stereo Hills Studios in Durbanville waar Bennie meeste van sy tyd spandeer agter die desk. Hulle gesels oor sy skooldae, rugby, rock ’n roll, sy eerste band, die Black Mansion, hoe Gerhard Grobler hom geleer het om ’n sound engineer te wees, hoe hy deel geword het van die Willim Welsyn band, hoe Stereo Hills Studios begin het by Fresh Meat en nog baie meer! Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show of sukkel met die links, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. Kom check die Willim Welsyn band, Karel Bester en die Kraaines Band en nog vele meer by die Kapitaal Aanval show die 7de Feb. 2025 by Daisy Jones in Stellenbos
-
Episode 174. - Paul André Blom
28/01/2026 Duración: 01h57minPaul André Blom kom kuier op die WAT Podcast die week. Hy is ‘n musiekant (Terminatryx, V.O.D, K.O.B.U.S., F8, Makabra Ensemble), musiekjoernalis, filmmaker and die main man agter die South African Horror Film Festival. Hy's ook die broer van Francois Breytenbach Blom. Check sy dinge uit, hier: https://www.terminatryx.com/ of hier: https://www.paulblom.com/ Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show of sukkel met die links, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. Kom check ook die Willim Welsyn Band, Karel Bester en die Kraaines Band en nog vele meer by die Kapitaal Aanval show die 7de Feb. 2025 by Daisy Jones in Stellenbosch, koop jou kaartjies hier op Quicket: https://qkt.io/fxESoY
-
Episode 173. - Anna-Bet Stemmet
22/01/2026 Duración: 01h31minKom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n lewendige gehoor by die uitreiking van haar debuutboek, Goed Wat Gebeur Het Met Mense Op Plekke. Ons gesels oor biblioteke, videowinkels, haar skryfproses, die stories agter die stories en snaakse familiegeheime. Besoek https://skryfyster.com/books/ en bestel dadelik ’n kopie. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.
-
Episode 172. - Karel Bester
14/01/2026 Duración: 02h30minNa 'n lang stilte sedert 2020 is die WAT Met Willim Welsyn Podcast terug! In episode 172 kuier Willim saam met die energie-aansteeklike Karel Bester, die frontman van Karel Bester en die Kraaines Band. Hulle gesels oor die band se nuwe studio album, hoe ADHD se uitdraaikryte kreatiwiteit kan help inkleur, color coding methods om dinge georganiseer te kry, memes, en hoe Karel die volgende torch bearer vir Tradisionele Afrikaanse Psychedelic Boere Punk Rock aan die brand hou. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die podcast is terug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.
-
Episode 171. - Neil Sandilands (Deel 2 van 2)
04/11/2020 Duración: 01h58minOp hierdie tweede deel van my gesprek met Neil Sandilands gesels ons oor acting, songwriting, existentialism, die mag van die moontlikheid, Koos Kombuis, Rian Malan, Howard Stern, Don Rickles, Antjie Krog, Karel Schoeman en ja, Nietzsche. Ondersteun asb my Blitzkriek Braaikaaster kitaarrooster crowdfund campaign ten bate van Bert, Boetie, Novi en die Ladismith-gemeenskap hier: www.williamwelfare.com of op www.thundafund.com/project/6551477109653508 Support ook gerus die WAT Podcast, indien jy sou wou: JWF Barnard FNB Cheque/Current: 62708797298 Branch: 200213
-
Episode 170. - Neil Sandilands (Deel 1 van 2)
28/08/2020 Duración: 02h07minNeil Sandilands kom al die pad van Hollywood af om te kom kuier in ’n garage in Bellville vir die eerste, offisiële WAT Podcast episode van 2020. Neil is ’n veelsydige akteur, filmmaker, musikant, songwriter en hy is ’n export. Ons braai en gesels oor sy kinderdae in Randfontein, rugby, filosofie, die rolle wat hy vertolk het in die TV-reekse Meester, Konings en Orion, onder andere. Ons gesels ook oor Hollywood en sy nuwe song Die Ballade van Frik & Dot, oftewel, "Goue Graal". Support die WAT Podcast, indien jy sou wou: JWF Barnard FNB Cheque/Current: 62708797298 Branch: 200213
-
Episode 169. - Wen 'n Braaikaaster Met Bootstrap Fest
17/06/2020 Duración: 11minHallo. Lanklaas, ek weet. Otherwise, you well? Hierdie Saterdag die 20ste Junie, tussen 13h00 en 19h00 hou ons BOOTSTRAP FEST. Jy kan ’n Blitzkriek Braaikaaster wen. Hoe? As jy R200 skenk, jou bewys van betaling, jou naam en van stuur na williamwelfare@gmail.com toe, dan is jy deel van die lucky draw op Saterdag. Die raffle sluit Vrydagaand 19 Junie, 21h00 en ons doen die live draw tussen 13h00 en 19h00 gedurende die BOOTSTRAP FEST op Facebook. Vir die Braaikaaster Raffle, skenk gerus hier: JWF Barnard FNB Cheque/Current: 62708797298 Branch: 200213 Email POP, naam en van na williamwelfare@gmail.com As jy klaar ‘n Braaikaaster het, kan jy die fees hier ook ondersteun: STRAB Productions ABSA Current account 4078290413 Branch: 335645 Reference: Bootstrap Hierdie is ‘n GRATIS show vir ‘n goeie doel, alle fondse wat ingesamel word is ten bate van die Somerset West Night Shelter, die Feed Malongane Initiative en natuurlik ook die kunstenaars wat Saterdag gaan optree. Bootstrap Fest, in samewerking met die
-
Episode 168. - Louis Duvenage van Orwellington en Raaskopleef
22/12/2019 Duración: 03h07minOp hierdie laaste episode van die jaar en van die dekade gesels Willim met Louis Duvenage van die band Orwellington oor hul nuutste album Die Angstige Avonturier. Louis is ook die founding member van die destydse Boland Punk band Raaskopleef. Hy praktiseer as prokureur en help in sy vrye tyd met die administrasie van die Wellington Krieketklub en die Breytenbach Sentrum. Hulle gesels oor Bellville, Wellington, Stellenbosch in die 90s, die army, London, die begin van Boland Punk, Louis se vriendskap met Almuir Botha, die Voëlvry beweging, Dirk Ace, Valiant Swart, Koos Kombuis, Madonna, Bernoldus Niemand, 80s popmusiek, Breyten Breytenbach, krieket en oor ’n hele klomp ander dinge ook. 2020, hier kom ons.
-
Episode 167. - 'n Huldeblyk aan Piet Botha
04/06/2019 Duración: 01h34minOp hierdie spesiale episode deel Willim sy gesprek met Piet Botha uit episode 6 en speel hy vir jou ’n paar uittreksels uit ander onderhoude met musikante en lede van die plaaslike musiekbedryf oor die positiewe impak wat Piet op hul lewens en loopbane gehad het. Mense soos Arthur en Rudi Dennis, Jake Gunn, Donovan Honeyborne, Gareth Wilson, Elbie Adendorff, Conrad Jamneck, Andries Burger, Ann Jangle, André Kriel en Bacchus Nel. Piet Botha is oorlede op die 2de Junie 2019, hy was 63 jaar oud.
-
Episode 166. - The Robfather
05/04/2019 Duración: 01h22minRobert Scholtz is The Robfather, aka DJ Robfather en hy werk al sedert die 90s in die musiekbedryf. Hy’t al ge-DJ by events, feeste en gigs saam, voor en na ’n magdom Suid-Afrikaanse kunstenaars en bands soos Trompies, TKZ en Boomshaka tot Aking, Taxi Violence, Jack Parow, Gazelle, Bittereinder, Fokofpolisiekar, BEAST, Lark, PH Phat, Prime Circle, Hellcats, Black Cat Bones en Stoker. Hy’t ook al by internasionale shows ge-DJ saam met Wanton Bishops, Yellawolf and hy was die toer-DJ vir The Pixies en onlangs ook The Cure toe hulle hier kom kuier het. Rob kom kuier in die garage en ons gesels oor al die plate en CD-shops waar hy al gewerk het, sy eerste paar gigs as ’n Kwaito DJ, die sielkunde van ’n goeie playlist en hoe om mense op die dansvloer te hou, maar ook seker te maak hulle koop genoeg drank by die bar.
-
Episode 165. - Sannie Fox
15/03/2019 Duración: 01h42minSinger-songwriter Sannie Fox grew up with roots between Cape Town and London has played in South Africa, UK, Asia, Scandinavia and Europe. She is currently based in London and stopped by the garage recently while visiting Cape Town for some shows. We talk about her first bands, her famous family members, the start and end of Machineri, her evolution as a solo artist and her latest album My Soul Got Stranger.