Wat Met Willim Welsyn Podcast
Episode 179. - Christian Burgess
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 2:30:23
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Christian Burgess is 'n energieke drummer en 'n hardwerkende audio engineer. Hy klap die drums in die power metal band Strident, Die Hugo Veldsman Trio en hy speel ook gereeld in ons eie Willim Welsyn Band. Chris het kom kuier en land en sand gesels oor sy kinderdae in Bellville, die Scorpions, sy tyd in Ladismith waar hy as assistant engineer by Jo Ellis se Blue Room Studios gewerk het op SAMA nominated albums, hoe Strident se power metal vlam gevat het op die popular computer game Broforce en nog 'n klomp ander dinge. Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com. As jy die show wil support via EFT, doen dit gerus 'n donasie hier: FNB Current, JWF Barnard, Acc: 60278037326, Branch: 200213.