Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 110:56:09
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Moenie kwaadpraat nie! (Jakobus 4:8-11)

    21/08/2025 Duración: 25min
  • Die Here se verhouding met sy volk en met sy kerk (Jakobus 4:5-7)

    20/08/2025 Duración: 25min
  • Nie hand aan hand met die wêreld nie (Jakobus 4:1-4)

    19/08/2025 Duración: 25min
  • Hemelse wysheid teenoor aardse (Jakobus 3:13-18)

    18/08/2025 Duración: 25min
  • Gebruik jou tong maar moet dit nie misbruik nie (Jakobus 3:1-12)

    15/08/2025 Duración: 25min
  • ‘n Barmhartigheidsreël; Glo en doen! (Jakobus 2:12-26)

    14/08/2025 Duración: 25min
  • Geld wat stom is maak nie reg wat krom is nie; Die groot koninkryksreël (Jakobus 2:6 b- 11)

    13/08/2025 Duración: 25min
  • Hoe behandel jy ryk en arm? (Jakobus 2:1-6 a)

    12/08/2025 Duración: 25min
  • Ontvang en gehoorsaam die Woord! (Jakobus 1:21-27)

    11/08/2025 Duración: 25min
  • Luister, moenie te gou praat of kwaad word nie (Jakobus 1:15-20)

    08/08/2025 Duración: 25min
  • Versoekings, beproewings en eie begeertes (Jakobus 1:9-15)

    07/08/2025 Duración: 25min
  • Geloof, wysheid en volharding (Jakobus 1:2-8)

    06/08/2025 Duración: 25min
  • Inleiding, agtergrond, skrywer en lesers (Jakobus 1:1)

    05/08/2025 Duración: 23min
  • Kom terug na die Here toe, want jy het geval deur jou sonde (Hosea 14:2-10)

    04/08/2025 Duración: 25min
  • Die einde van Israel het finaal aangebreek (Hosea 13:1-14:1)

    01/08/2025 Duración: 25min
  • Ontrou by gelowiges kom dikwels oor ‘n lang periode: pasop daarvoor! (Hosea 12:3-13:1)

    31/07/2025 Duración: 24min
  • Nog ‘n keer: die Vaderhart van God teenoor die ontrou van sy kinders (Hosea 11:10-12:2)

    30/07/2025 Duración: 25min
  • Ontrou mense, teenoor die krag van God se liefde (Hosea 10:13-11:9)

    29/07/2025 Duración: 25min
  • Vergelyk oud-Israel se sondes met ons s’n, en sidder! (Hosea 9:15-10:12)

    28/07/2025 Duración: 25min
  • Die profeet as pretbederwer by die fees (Hosea 9:1-14)

    25/07/2025 Duración: 25min
página 1 de 14