Sinopsis
Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Episodios
-
-
-
Buig onvoorwaardelik voor die genadige God in Jesus Christus (Jona 3:7-10)
25/11/2025 Duración: 26min -
-
Anders as ons, het die Here liefde én hoop vir die grootste sondaars (Jona 3:2-3)
21/11/2025 Duración: 25min -
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Finale oordeels- en heilswoorde; God Almagtig regeer en straf! (Obadja 8b- 21)
07/11/2025 Duración: 24min -
-
Inleiding en historiese agtergond tot die kortste boekie, Obadja, in die Ou Testament (Obadja)
05/11/2025 Duración: 28min -
-
By die wederkoms gaan die aarde nie ophou om te bestaan nie (2 Petrus 3:1-7)
03/11/2025 Duración: 25min -
Sekere kenmerke - en ook die uiteinde! - van vals Leeraars (2 Petrus 2:13 b- 2:22)
31/10/2025 Duración: 24min