Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Hosanna, die Koning kom
14/04/2025 Duración: 03minDalk wil jy net in stilte aanbid: “Here, U is waardig”.
-
ToekomsVenster | Wat Hy begin, maak Hy klaar
11/04/2025 Duración: 05minHy maak ons deel van sy handewerk, neem ons in diens sodat ons mag deel in al die groot dinge waarmee Hy besig is.
-
ToekomsVenster | In die begin
09/04/2025 Duración: 05minDalk kan ons gebed wees: Here, waarmee wil U ʼn begin maak in my lewe? Help my om die vertroue waardig te wee
-
ToekomsVenster | Self-vergiffenis en die pad terug na vrede
09/04/2025 Duración: 04minEk wonder of jy ook somtyds sukkel om jouself te vergewe? Ja, vergifnis werk ook na binne. Moenie dat die bose jou vreugde steel nie.
-
ToekomsVenster | Speserye van genade
08/04/2025 Duración: 05minBeskou die uitdagings as geleenthede om te groei, om iets volgende keer beter te doen, om toegerus te word, om iets vir iemand anders te beteken.
-
ToekomsVenster | Here maak ons doof vir donker en oop vir lig
07/04/2025 Duración: 03minDalk het dit tyd geword om die Here te vra om om ons doof te maak vir die negatiewe praatjies en instrumenteel te maak in ʼn nuwe, positiewe en opbouende meesterverhaal.
-
ToekomsVenster | Druppels van genade wat uitkring na buite
03/04/2025 Duración: 05minOns is Goddelike druppels van genade. Ons mag “buite” nie afsterf nie.
-
ToekomsVenster | ‘Wees goedgesind en vergewe mekaar’
03/04/2025 Duración: 05minGister is verby, vir altyd verby.
-
ToekomsVenster | Om liedere van versoening te sing
31/03/2025 Duración: 06minJesus bid vir die kerk, vir die eenheid van al die gelowiges wat deur die dissipels se werk tot geloof in Jesus sal kom, sodat dit ’n verdere getuienis aan die wêreld sal wees.
-
ToekomsVenster | Met oorgawe, nie vrees nie
31/03/2025 Duración: 03minUiteindelik kan ons in ons donkerste oomblikke, ook wanneer die dood intree en ons dit beleef, soos Jesus verklaar – Vader in U hande gee ek my gees oor.