Maroela-onderhoude

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 35:06:27
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

Episodios

  • Geen kind behoort oor Kersfees alleen te wees

    18/11/2024 Duración: 13min

    Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die Children at Christmas-veldtog. Sy deel die getuienis van Moryom, ʼn Christen-kind in Bangladesji wat weens haar geloof in Jesus, vervolging ervaar het. Maroela Media

  • Heidi terug agter mikrofoon ná fratsongeluk

    14/11/2024 Duración: 13min

    “Dis eintlik so erg dat die Here jou so moet skrikmaak sodat jy kan besef hoe belangrik jou lewe, familie en tyd saam met jou gesin is.” Maroela Media

  • Skoffel soos ‘in die ou dae’ saam met ADAM

    14/11/2024 Duración: 10min

    Om in die meel te sokkie is nie noodwendig iets wat die jonger garde ken nie, en daarom het hulle juis besluit om dit die tema van die liedjie te maak. Maroela Media

  • ‘Mia’ breek nuwelingmusikant Wiesner se hart

    08/11/2024 Duración: 11min

    “Dis eintlik snaaks, want die liedjie se naam is geïnspireer deur ʼn hond in Stellenbosch, maar die liedjie gaan eintlik oor ʼn ou wie se verhouding nie uitgewerk het nie.” Maroela Media

  • ‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op

    08/11/2024 Duración: 01min

    So baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse. Maroela Media

  • Só reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag

    07/11/2024 Duración: 10min

    Lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sê daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party ná Donald Trump se weghol-oorwinning. Maroela Media

  • Stefan Jansen se musiekhart klop vir Afrikaans

    04/11/2024 Duración: 13min

    “Ek wil Afrikaans neem na plekke waar dit nog nie was nie. Daar is baie Nederlanders wat in die Afrikaanse kultuur belangstel.” Maroela Media

  • ‘God het my laat stil word vir ʼn ruk’; vrou deel kankergetuienis

    01/11/2024 Duración: 12min

    “Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.” Maroela Media

  • Len Muller lewer ode aan gesin

    28/10/2024 Duración: 10min

    Sy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela Media

  • Braaisakkie beïndruk by sakekompetisie

    24/10/2024 Duración: 10min

    Die boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela Media

  • Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel

    22/10/2024 Duración: 16min

    ʼn Manipuleerder is werklik ʼn wolf in skaapsklere. Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit

    18/10/2024 Duración: 08min

    In die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela Media

  • Texas wink vir Tuks Camerata

    18/10/2024 Duración: 06min

    “Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela Media

  • ‘Fisieke brutaliteit eskaleer gou’

    16/10/2024 Duración: 18min

    Berekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela Media

  • Spontaneïteit dryf musikant Ivan Roux

    14/10/2024 Duración: 07min

    “Ek sal nie sê dat ek dit najaag nie, maar ek hou definitief daarvan om spontane keuses in my lewe te maak.” Maroela Media

  • Gesonde gesinne | Sensoriese integrasie is noodsaaklik vir jou kind se ontwikkeling

    11/10/2024 Duración: 09min

    As ʼn kind uitdagings met sensoriese integrasie ervaar, kan dit hulle lewe besonders moeilik maak. Maroela Media

  • Mari Bosman maak Nederlandse liedjie haar eie

    11/10/2024 Duración: 07min

    “Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.” Maroela Media

  • Besitlikheid – die kern van manipulasie

    08/10/2024 Duración: 08min

    “Die besitlikheid kan selfs nog meer blatant wees en kan voorkom in die sin: ‘As jy lief is vir my, dan sal jy ...’.” Maroela Media

  • Word my lewe beheer?

    01/10/2024 Duración: 12min

    “ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela Media

  • 4 Eva Young Band verbreek stilte met Anton Goosen-medley

    25/09/2024 Duración: 08min

    “Ek voel dit is die beste enkelsnit wat ons nog uitgebring het, te danke aan oom Anton.” Maroela Media

página 2 de 8