Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Voete was, nie koppe nie
23/06/2025 Duración: 04min“Dit wat ek wil, dit doen ek nie; dit wat ek nie wil nie, dit doen ek.”
-
ToekomsVenster | Jesus was jou voete
23/06/2025 Duración: 05minJesus wil ook vandag jou voete was. Trouens, Hy het dit reeds gedoen. Ek en jy was ingesluit in daardie bovertrek se byeenkoms. Hy het ons voete, ten spyte van ons ontrou, gewas en ons tot vandag toe nog nooit verwyt nie.
-
ToekomsVenster | My familie aan die anderkant
23/06/2025 Duración: 05minOns is Christene; ons dink, doen, besluit, praat, reageer anders. Ons het die Gees van die lewende God in ons, net soos ons boeties en sussies naby en ver.
-
ToekomsVenster | Só kry ons deel aan Jesus
23/06/2025 Duración: 05minOns ken die verhaal: “Petrus, ek móét jou was, anders het jy geen deel aan my nie.” Die verhaal is bekend, maar waar laat die verhaal ons vandag?
-
ToekomsVenster | Só kry ons deel aan Jesus
23/06/2025 Duración: 05minOns ken die verhaal: “Petrus, ek móét jou was, anders het jy geen deel aan my nie.” Die verhaal is bekend, maar waar laat die verhaal ons vandag?
-
ToekomsVenster | Vir wie kies ek dan?
23/06/2025 Duración: 04minGod staan aan die kant van waarheid, van omgee, van sagte deernis en barmhartigheid.
-
ToekomsVenster | God maak nie onderskeid nie
18/06/2025 Duración: 05minImmers, sê die Bybel nie as een deel van die Liggaam swaarkry, kry almal swaar nie?
-
ToekomsVenster | Is dit dan God se wil?
18/06/2025 Duración: 04minHoe moet ons dan die wil van God verstaan en onder watter omstandighede kan ons wat gebeur as sy wil beskryf?
-
ToekomsVenster | Ons harte moet vernuwe
17/06/2025 Duración: 04minAs ek weer deur die Bybel blaai en die honderde tekste raak lees wat sê dat God omgee, liefhet, steeds op die troon is, met ons almal op pad is, begin die geloof weer opvlam.
-
ToekomsVenster | Die rol van die vader
13/06/2025 Duración: 05minGod, deur sy Gees, wil pappas bemagtig, toerus en help. Sonder Hom sou ons die aftog blaas.
-
ToekomsVenster | Is jou woorde altyd vriendelik?
13/06/2025 Duración: 05minEk wonder waarom dit soveel makliker is om negatief te wees as andersom?
-
ToekomsVenster | Om God se getuies te wees
06/06/2025 Duración: 07minWat is jou getuienis? Wat beteken Jesus in jou lewe, en hoe het jy vrede met God gevind?
-
ToekomsVenster | ʼn Hedendaagse klaaglied
06/06/2025 Duración: 05minDit kan tog nie so aangaan nie. Dit het tyd geword om te kla, by God te kla, en te pleit dat Hy in en deur sy kinders tussenbeide sal tree.
-
ToekomsVenster | Gaan enigiets verander?
06/06/2025 Duración: 04minDie vraag wat in my hart leef, is die volgende: Wat gaan nou verander, of gaan alles dieselfde bly?
-
ToekomsVenster | Moenie wag vir die Heilige Gees nie
06/06/2025 Duración: 05minDie Heilige Gees is reeds by en in jou. Moenie wag vir Hom nie; Hy wag vir jou om te gaan doen waarvoor Hy jou bekwaam.
-
ToekomsVenster | Is die Heilige Gees welkom in jou lewe?
06/06/2025 Duración: 04minHy het vir ons ʼn ander Voorspraak gestuur, maar wat doen ons ná Pinkster met daardie belofte?
-
ToekomsVenster | Die vrede wat Jesus gee
05/06/2025 Duración: 04minNiks gaan my vrede roof nie. Ek gaan my vrede nie prysgee nie. As ek my vrede verloor, is ek dwalend en van balans af. Jesus in my vergestalt vrede.
-
ToekomsVenster | Gewone mense maar buitengewone werke
05/06/2025 Duración: 03min“Groter werke sal julle doen,” het Jesus gesê. Hoe is dit moontlik, en waarom leef so min gelowiges in daardie werklikheid? Ontdek die verrassende krag van die Heilige Gees in gewone mense se lewens.
-
ToekomsVenster | Jesus is die wegbereider
04/06/2025 Duración: 04minHet jy God se uitnodiging al aanvaar?
-
ToekomsVenster | Tussen hemelvaart en wederkoms
03/06/2025 Duración: 03minTereg sou ʼn mens kon vra: “Jesus, waarmee gaan U intussen besig wees?”. Jesus beantwoord dit met die bekende woorde wat by menige siek- en sterfbed gebid en gelees is: “Ek gaan om vir julle plek voor te berei”.