Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
02/05/2025 Duración: 15minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Amazon speel van die week af saam in die satelietinternetveld
02/05/2025 Duración: 06minJan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor Amazon se Keiper-satelliete. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe kyk ons regering na belasting?
02/05/2025 Duración: 09minPedri Reyneke, uitvoerende hoof en welvaartbestuurder by Multilink Finansiële Dienste, gesels oor belasting in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die fokus skuif nou na wat Anglo met De Beers gaan doen
02/05/2025 Duración: 07minWilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners, verduidelik wat Anglo American nou met De Beers gaan doen. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE se indeks vir alle aandele styg en die rand wen veld teen die dollar
02/05/2025 Duración: 09minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investmet Partners, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 2 Mei 2025
02/05/2025 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 Mei 2025
01/05/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bitcoin klim Witsand se duine
30/04/2025 Duración: 06minChristo de Witt, Luno Suid-Afrika, gesels oor Witsand. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Europese motorhandelaars maak afsetpunte toe in Suid-Afrika
30/04/2025 Duración: 06minHenry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor groot motorhandelaars wat afsetpunte in SA toemaak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe raak Trump se ommeswaai ons onderdeeluitvoere?
30/04/2025 Duración: 06minRenai Moothilal, bestuurshoof van NAACAM, bespreek pres. Donald Trump se besluit om tariewe op onderdeeluitvoere te verander en hoe dit Suid-Afrika raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die mynbedryf vra vir dringende wetgewinghervorming
30/04/2025 Duración: 07minDaar word berig dat Sibanye-Stillwater teen onwettige mynbou waarsku. Dawid van Wyk, mynbouontleder, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Krediet- en uitvoersyfers daal in Maart
30/04/2025 Duración: 07minDawie Roodt, hoofekonoom by die Efficient-groep, bespreek die jongste rediet- en uitvoersyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
VSA syfers rem die wêreld se beurse terug
30/04/2025 Duración: 06minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 April 2025
30/04/2025 Duración: 47minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nampo Oesdag gaan steeds voort na al die reën
29/04/2025 Duración: 08minDr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling by Graan SA, gesels oor Nampo 2025. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
‘n Skaap in die Bosveld?
29/04/2025 Duración: 05min’n Groep boere is besig om ’n nuwe skaapras aan te teel. Een van hulle, Coenie Meyer, die medestigter van Marhan Boerdery, gesels oor hul vordering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
ASP Isotopes wil ook op die JSE handel dryf
29/04/2025 Duración: 06minPaul Mann, medestigter en uitvoerende hoof van ASP Isotopes, gesels oor hulle notering op die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
WeBuyCars verwag ‘n sterk finansiële prestasie.
29/04/2025 Duración: 07minWeBuyCars het vandag 'n handelsopdatering bekend gemaak. Willem Klopper, hoof van strategie, bespreek die opdatering. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is plek vir ‘n rentekoersverlaging in Suid-Afrika
29/04/2025 Duración: 08minJohann Els, hoofekonoom van Old Mutual, gesels oor ekonome se verwagting van ’n moontlike rentekoersverlaging. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beurs volg internasionale markte en eindig in die groen
29/04/2025 Duración: 05minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing van FNB Wealth and Investments, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter