Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:51:19
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Enige finansiële reis begin by ’n beleggingsplan

    12/08/2025 Duración: 09min

    Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe om seker te maak dat jou finansiële- en beleggingsplan al die belangrikste elemente bevat en jou behoeftes voldoende aanspreek. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Homechoice se omdraaiplan werp vrugte af

    12/08/2025 Duración: 05min

    HomeChoice het vandag tussentydse winssyfers bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Chris de Wit, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte spring op VSA-inflasienuus

    12/08/2025 Duración: 05min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, bespreek die mark se reaksie op Amerika se inflasienuus, Sasol se aandeelprys wat styg, en Suid-Afrika se werkloosheidssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 12 Augustus 2025

    12/08/2025 Duración: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die 40ste kersie op City Lodge se koek

    11/08/2025 Duración: 06min

    Erich Oberhauser, algemene bestuurder van Courtyard Hotel Gqeberha by City Lodge Hotels, gesels oor die groep se agtergrond, 40-jaar-mylpaal en toekoms. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Bly weg van enige beleggingsgeleentheid wat op Telegram en Whatsapp bemark word

    11/08/2025 Duración: 07min

    Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), bespreek ’n beleggingsbedrogspul wat op Telegram en WhatsApp bemark word. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kontant in ’n Dior-sak: Binne die IDT-hoof se skokkende omkoopaanbod

    11/08/2025 Duración: 14min

    Pieter-Louis Myburgh, ondersoekende joernalis by Daily Maverick, gesels oor hoe hy op hierdie storie afgekom het en hoe lank hy dit al ondersoek. Hy gee ook ’n breë opsomming van die verband tussen Tebogo Malaka en Collen Mashawana, geldwassery met eiendom, asook die video waarin Malaka hom probeer omkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Rainbow Chicken begin vlieg

    11/08/2025 Duración: 10min

    Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, bespreek die impak van Amerika se nuwe tariewe, Italtile se finansiële resultate, en Rainbow Chicken wat sê hul winste gaan dramaties styg. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 11 Augustus 2025

    11/08/2025 Duración: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    08/08/2025 Duración: 08min

    Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Net ’n derde van vroue in SA is getroud

    08/08/2025 Duración: 14min

    Navorsing toon dat vroue wat nie getroud is nie, in ’n swakker finansiële posisie is. In die gees van Vrouemaand deel Jeanette Marais, uitvoerende hoof van Momentum, haar insigte oor hierdie tendens. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hof verwerp HSAG se aansoek teen HS-reëlingskema

    08/08/2025 Duración: 14min

    Johan Stander, uitvoerende bestuurslid van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG), gesels oor hul reaksie op die onlangse hofuitspraak en wat dit vir die betrokke beleggers beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte nie deur tariewe gedemp

    08/08/2025 Duración: 06min

    Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die sterk markte regoor die wêreld en oor goudaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 8 Augustus 2025

    08/08/2025 Duración: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Buitelandse valuta is opwindend!

    07/08/2025 Duración: 11min

    Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank (RMB), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kos ’n gediversifiseerde portefeulje jou geld met kommoditeitsaandele wat die hele beurs opjaag?

    07/08/2025 Duración: 06min

    Deon Goosen, portefeuljebestuurder by Nedbank Private Wealth, gesels oor die belangrikheid van inkomste in gediversifiseerde portefeuljes en waar daar dalk nou ander beleggingsgeleenthede is. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA besighede baie ontevrede oor die nuwe tariewe

    07/08/2025 Duración: 09min

    Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), bespreek die VSA se nuwe tariewe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nóg 'n nuwe hoogtepunt

    07/08/2025 Duración: 14min

    Amelia Moorgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor kommoditeitsaandele, Sappi se verlies, en Pick n Pay se nuwe aanstelling. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 7 Augustus 2025

    07/08/2025 Duración: 51min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe kry regstreekse bemarkers jou inligting in die hande?

    06/08/2025 Duración: 06min

    Alison Tilley, lid van die Inligtingsreguleerder, gesels oor hoe bemarkers jou inligting in die hande kry. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 2 de 8