Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:51:19
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • FSCA slaan terug teen finansiële wangedrag – sosiale media nou ’n topprioriteit

    14/07/2025 Duración: 08min

    Gerhard van Deventer, hoof van ondersoeke by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), gesels oor hul jongste verslag en die pad vorentoe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Suid-Afrika staar ferrochroom-ondergang in die gesig

    14/07/2025 Duración: 06min

    Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder, Rozendal Partners, sê Suid-Afrika se elektrisiteitspryse het onmededingend geword in vergelyking met lande soos China. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    14/07/2025 Duración: 09min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy insigte oor die markte en bespreek ArcelorMittal se jongste aankondiging. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 Julie 2025

    14/07/2025 Duración: 50min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    11/07/2025 Duración: 18min

    Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur, en Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste, albei van Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is daar ‘n mikpunt vir aftrede?

    11/07/2025 Duración: 07min

    Paul Roux, welvaartbestuurder en direkteur by Sentient Wealth, gesels oor aftrede. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • So verkoop jy jou besigheid

    11/07/2025 Duración: 07min

    Nicola Nel, besturende direkteur van PROI Worldwide, verduidelik hoe om ’n besigheid te verkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Eskom voeg nog opwekvermoë tot die netwerk

    11/07/2025 Duración: 07min

    Eric Shunmagum, hoofbestuurder in die kantoor van die hoof vir opwekking by Eskom, bespreek Eskom se opwekkingsvermoë. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die rand sak terug aan die einde van die week

    11/07/2025 Duración: 08min

    Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 11 Julie 2025

    11/07/2025 Duración: 50min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

página 8 de 8