Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Hoe tegnologies is die gemiddelde Iranees?
23/06/2025 Duración: 07minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die NFO kry in tien maande bykans 36 000 klagtes oor finansiële instellings
23/06/2025 Duración: 07minReana Steyn, hoofombud en uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Ombudskema (NFO), gesels oor die tipe klagte wat hulle ontvang het, en die aantal beslissings in die guns van verbruikers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat doen Eskom om “nulkopers” vas te trap?
23/06/2025 Duración: 08minDade Mbhele, senior bestuurder vir kleinhandel by Eskom, verduidelik hoe Eskom teen nulkopers optree. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 23 Junie 2025
23/06/2025 Duración: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
20/06/2025 Duración: 25minBernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Toyota se versekeraars eis R6.5 miljard van Transnet, Durban-metro eene KZN-regering oor vloede
20/06/2025 Duración: 09minWynand van Vuuren – vennoot, King Price Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
20/06/2025 Duración: 11minBernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 20 Junie 2025
20/06/2025 Duración: 51minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Landbou-ekonoom wil die vervoer van graan meer doeltreffend maak
19/06/2025 Duración: 10minHeleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die graanbedryf en die doktorsgraad waarmee sy tans besig is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die huurmark tel sy kop op
19/06/2025 Duración: 09minPayProp se jongste huurindeks wys dat die mark in die eerste kwartaal van die jaar sy beste prestasie sedert 2017 beleef het. Andre van Rooyen van PayProp vertel ons meer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Magda Wierzycka wil terugkom SA toe oor Britse belasting
19/06/2025 Duración: 18minMagda Wierzycka, medestigter van Sygnia, bespreek die belastingveranderinge in Brittanje en Sygnia se nuwe fonds wat gereguleerde blootstelling aan bitcoin bied. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die dieselprys kan spring
19/06/2025 Duración: 05minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die olieprys en die aandeelprys van WeBuyCars. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19 Junie 2025
19/06/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Israelse kuberkrakers steel $90 miljoen van Iranse kriptoplatform
18/06/2025 Duración: 06minChristo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, deel sy insigte oor die kuberaanval op 'n Iranse kriptoplatform. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Selfs uitstekende maatskappye kan te duur wees
18/06/2025 Duración: 06minTim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray, gesels oor die risiko om ’n premie vir optimisme te betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kayalami met R180 miljoen opgeknap om ’n Grand Prix na SA te lok
18/06/2025 Duración: 06minToby Venter, voorsitter van Porsche Suid-Afrika, sê die regering moet, soos baie ander lande, aktief met Formula 1 saamwerk – want om ’n Grand Prix na Suid-Afrika te lok, kan die ekonomie ’n enorme hupstoot gee. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Virgin Active mik na die JSE
18/06/2025 Duración: 09minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, bespreek die impak van die Iran-Israel-konflik, inflasie wat vir drie maande onveranderd bly, en Brait se jongste handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe gaan die elektrisiteitbedryf oor ’n dekade of twee in SA lyk?
18/06/2025 Duración: 15minJan Oberholzer, voormalige bedryfshoof van Eskom en huidige voorsitter van Mulilo Energy, deel sy insigte oor die toekoms van Suid-Afrika se elektrisiteitsbedryf en Mulilo Energy se mees onlangse projekte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 18 Junie 2025
18/06/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA beesvleisbedryf sal net volhoubaar wees as meer vleis uitgevoer word
17/06/2025 Duración: 06minGerhard van der Burgh van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) sê die beesvleisbedryf stagneer sonder markontwikkeling. Volg RSG Geldsake op Twitter

Únete Ahora
- Acceso ilimitado a todo el contenido de la plataforma.
- Más de 30 mil títulos, incluidos audiolibros, podcasts, series y documentales.
- Narración de audiolibros por profesionales, incluidos actores, locutores e incluso los propios autores.