Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 40:51:19
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 23 Julie 2025

    23/07/2025 Duración: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die jagbedryf skiet reguit in die hart van die ekonomie

    22/07/2025 Duración: 07min

    Prof Peet van der Merwe van die Noordwes-Universiteit (NWU) bespreek hulle navorsing oor die jagbedryf in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • “SA se bek-en-klouseer stelsel werk nie” – Steenhuisen

    22/07/2025 Duración: 08min

    Dewald Olivier, uitvoerende hoof van Red Meat Industry Services (RMIS), bespreek die minister van landbou, John Steenhuisen, se kommentaar oor die reaksiestelsel op bek-en-klouseer, en hoe lank dit sal neem om die uitbreking onder beheer te kry. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wees versigtig as die Inkomstediens jou belastingaanspreeklikheid “raam”

    22/07/2025 Duración: 06min

    Nico Theron, belastingspesialis en stigter van Unicus Tax Specialists, verduidelik wat ’n geraamde of geskatte aanslag is, en wanneer die Inkomstediens dit kan uitreik. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ibex verkoop (uiteindelik) sy 28%-belang in Pepkor

    22/07/2025 Duración: 11min

    Jean-Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management, deel sy insigte oor Ibex se verkoop van sy belang in Pepkor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Telekommunikasie-spelers spring stil-stil

    22/07/2025 Duración: 09min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor goeie nuus uit China, die plaaslike telekommunikasiemaatskappye se goeie lopie, en Sasol se handelsverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22 Julie 2025

    22/07/2025 Duración: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dié plastiek rig geen omgewingskade aan nie

    21/07/2025 Duración: 05min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor groen plastiek. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • MAS-aandeelhouer baie ontevrede oor Hyprop-aanbod

    21/07/2025 Duración: 07min

    Martin Slabbert, uitvoerende hoof van Prime Kapital, gesels oor waarom hulle ontevrede is met Hyprop se aanbod. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • ’n Kragwoord in die kantoor kan jou jou werk kos

    21/07/2025 Duración: 06min

    Prof Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, verduidelik hoe ’n kragwoord in die kantoor jou jou werk kan kos. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Verdien stakende FlySafair-vlieëniers werklik R150 000+ per maand?

    21/07/2025 Duración: 21min

    Kirby Gordon, bemarkingshoof van FlySafair, en Helgard Cronjé, adjunkhoofsekretaris van die openbare bedryf by Solidariteit, bespreek die vergoeding van FlySafair-vlieëniers en die onderhandelinge rondom die staking. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • JSE mik na 100000 punte

    21/07/2025 Duración: 06min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, verduidelik wat Suid-Afrika se aandelemark dryf en hoe negatiewe nuus die waardasie van plaaslike maatskappye beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 Julie 2025

    21/07/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    18/07/2025 Duración: 16min

    Corné Welman, welvaartbestuurder by Portfolium en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • "Aftrede begin nie op 65 nie – dis die dekade voor dit wat tel"

    18/07/2025 Duración: 06min

    Hardi Swart, besturende direkteur en stigter van Family Wealth Custodians, verduidelik waarom hy glo die tien jaar voor aftrede is die belangrikste. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Lewensversekeraars oorweldig in kliënte-ervaring; lojaliteit bly ’n uitdaging

    18/07/2025 Duración: 07min

    Navorsing deur die Universiteit van Pretoria wys dat talle Suid-Afrikaners tevrede is met hul lewensversekeraars. Prof. Adré Schreuder, hoof van klante-ervaring aan die universiteit, verduidelik wat dié hoë tevredenheid dryf. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hervorming is nie genoeg vir 5% en meer groei nie

    18/07/2025 Duración: 08min

    Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, deel sy voorspelling vir Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Beurs raak aan sy hoogtepunt aan die einde van die week

    18/07/2025 Duración: 08min

    Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die markte en die sterker rand. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 Julie 2025

    18/07/2025 Duración: 51min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte is gierig in onsekere tye

    17/07/2025 Duración: 07min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte se reaksie op gerugte dat Donald Trump vir Jerome Powell wil afdank, asook oor Sasol se aandeelprys Volg RSG Geldsake op Twitter

página 6 de 8