Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
23/08/2024 Duración: 21minVermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela Media
-
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
23/08/2024 Duración: 13minHoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela Media
-
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
21/08/2024 Duración: 15minʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela Media
-
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
20/08/2024 Duración: 10min“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
16/08/2024 Duración: 36minʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela Media
-
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
16/08/2024 Duración: 17minDie Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela Media
-
Wat is die regte, pligte van huishoudelike werkgewers?
16/08/2024 Duración: 26minAdv. Cisca Moyses beantwoord algemene vrae en deel professionele raad oor die huislike werksomgewing. Maroela Media
-
Krone-konsert vanjaar selfs nóg groter, beter
14/08/2024 Duración: 09minHermias Spangenberg, bemarkingspesialis by Select Musiek, gesels oor wat Krone-konsertgangers vanjaar in Pretoria kan verwag. Maroela Media
-
‘Musiek is in my bloed,’ sê Marno van der Merwe
14/08/2024 Duración: 09min“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.” Maroela Media
-
'Skaam, introvert' Dirk ontpop op verhoog
12/08/2024 Duración: 08minHy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim. Maroela Media
-
Wat is ʼn eetsteurnis?
12/08/2024 Duración: 16minIn die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels. Maroela Media
-
Karlien van Jaarsveld: ‘Groei is geduldig’
11/08/2024 Duración: 21minSy het openhartig met Maroela Media oor haar geloof, musiek en gesin gesels. Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Wees die persoon wat jou kind moet word
08/08/2024 Duración: 10minOns as ouers is nie perfek nie, maar hoe maak ʼn mens as jou voorbeeld die dag veel te wense oorlaat? Maroela Media
-
Irene-Louise maak weer litte los
08/08/2024 Duración: 12minIrene-Louise van Wyk se jongste danstreffer tref Vrydag eers speellyste en stromingsplatforms, maar luister hier as jy ʼn voorsmakie van die liedjie wil hê. Maroela Media
-
Borsvoedingsweek | ‘Borsvoeding definieer nie perfekte ouerskap’
07/08/2024 Duración: 27minSimoné Pretorius deel hoe sy as Christen, maar ook as ʼn bekende figuur met ʼn groot aantal volgelinge op sosiale media, haar kinders se voedingsuitdagings navigeer. Maroela Media
-
Borsvoedingsweek | Borsvoedreis lyk anders vir elke ma
06/08/2024 Duración: 27minTwee ma’s deel hul borsvoedervarings met Maroela Media en gesels oor die algehele impak wat borsvoeding op hulle gehad het met hul eerste kinders. Maroela Media
-
Musiek laat steeds veelsydige Leah se wêreld draai
05/08/2024 Duración: 12min“Die toneelspeelgogga het beslis gebyt, en ek was al so bevoorreg om aanbieder vir die wonderlikste televisieprogramme te wees, maar alles draai op ʼn manier weer terug na musiek toe.” Maroela Media
-
Borsvoedingsweek | ‘Mamma, wees geduldig met jouself’
05/08/2024 Duración: 11minChané Kruger gesels ook as dieetkundige met ʼn spesiale belangstelling in pediatrie oor die redes wat kan lei tot ʼn ma se besluit om nie te borsvoed nie en hoe dit benader kan word. Maroela Media
-
Hoekom sukkel ek om gewig te verloor?
05/08/2024 Duración: 27minIn die eerste episode van Maroela Media se nuwe gesondheidspodsendingreeks gesels ons oor die sielkundige aspekte agter menigte se stryd teen die skaal. Maroela Media
-
Gesonde gesinne: Wanneer ’n voorwaardelike ‘ja’ beter werk as ʼn ‘nee’
02/08/2024 Duración: 09minLourindi herinner ouers dat hul kinders dalk nie altyd ʼn voorwaardelike “ja” gaan wil aanvaar nie. Maroela Media